Quarterly Reports
I lived in Aberystwyth, Wales between January 2002 and September 2004, working on contract for the University of Wales Aberystwyth. I'm not a fast or efficient writer, so that after falling behind on my e-mail, I started sending out Quarterly Reports, descriptions of what I've seen and done during the last few months. At the moment these are in Afrikaans, but English versions might follow.
Tussen Januarie 2002 en September 2004 het ek in Aberystwyth, op die weskus van Wallis in die Verenigde Koninkryk, aan 'n kontrak by die Universiteit van Wallis, Aberystwyth gewerk. Ek het sommer gou agter geraak met my e-pos aan familie en vriende oorsee, en het toe begin om Kwartaakverslae uit te stuur, wat kort beskrywings bevat van wat ek alles die afgelope paar maande gedoen en beleef het. Soos die tyd vorder kry die term "Kwartaal" 'n al wyer betekenis, sodat sommige van hulle 'n hele jaar omvat.